إرسال رابط إلى التطبيق

Woeries


4.0 ( 480 ratings )
نمط الحياة التعليم
المطور: EAI South Africa (PTY) Ltd
حر

’n Skool vir geleenthede, wat in ‘n vennootskapsverhouding met die ouers en gemeenskapsgedrewe instellings, ‘n onmisbare bydrae lewer in die opvoeding en ontwikkeling van leerders om sinvol (op ‘n gemotiveerde en gebalanseerde wyse) aan samelewingsaktiwiteite te kan deelneem.
Die doeltreffende en effektiewe verryking, uitbouing en ontwikkeling van individue en groepe deur middel van ‘n geïntegreerde ontwikkelingsproses wat deurlopend op die volgende steun:

• Gesonde bestuursbeginsels
• Akademiese vakonderrig
• Sport- en kultuurverwante onderrig
• Vaardigheidsonderrig en algemene oriëntering
• Beskikbaarheid van fasiliteite en sosiale geleenthede